Frequently Asked Questions

Can I benefit from the diet if I have thyroid problems?
It is safe, but your weight loss will be slower.

I am a vegetarian, can I benefit from the diet?
Depending on what kind of vegetarian, you could get results from the diet.

Can I go on the diet if I have kidney problems or only have one kidney?
Your health is the most important. As long as you know which foods to exclude, the diet is safe.

Can I go on the diet if I have high blood pressure?
The diet will be perfectly safe, in fact your blood pressure will probably normalize.

How would the diet affect me if I have cholesterol problems?
With a few adjustments made to the diet your cholesterol levels will be lower.

May a diabetic go on this diet?
The diet will be perfectly safe, as long as you know your condition.

Are weekly injections involved?
No, Homeopathic Lose-a-Fat Fat Burner drops received each week

Will I lose weight?
Not only are you going to lose weight, you will retain the loss.

I do not like exercising, how important is it?
A few sessions of 15 minutes each is better than an hour per day. Get exercise by parking your car further away or the shopping mall entrance and walk briskly.

Do I have to buy special foods?
You eat the correct foods you have at home and we teach you to make better food choices when you shop.

May I use this diet whilst breast-feeding?
It is safe, however we prefer to wait a few months after the birth for ethical reasons. Should a problem arise it could be attributed to the diet without it having any contribution to the problem.

Is this a high protein diet?
Our diet is carbohydrate controlled. When followed correctly with the help of our clinics it differs considerably from a high protein diet.

Can I only use the Fat Burner drops?
No, it is not advisable. The whole program is a well balanced diet, inclusive of the medication to ensure long-term results.

What is Add-a-Vit?
Add-a-Vit is our slimming multivitamin. The formula has been adjusted to reduce appetite rather than stimulating appetite. It also helps preventing cold in winter.

What is Zero-Crave?
Zero-Crave is a healthy appetite suppressant. This does not contain pseudo– ephedrine and is therefore not addictive.

What is Lose-a-fat?
Lose-a-fat is a homeopathic pink tablet that increases functions of the body beneficial to weight loss, such as fat breaking and water retention.

Can you guarantee weight loss?
No diet can guarantee your weight loss. The actions of the person following the diet will determine the success. Should you follow the diet program 100% without ‘crooking’ you should lose 10-15% of your weight over a 10-week program.

I do not know what to eat and get bored eating the same foods every day. What suggestions do you have?
We have published “Eat Slim” with a lovely variety of recipes available at our clinics.

Vrae wat Pla

Kan ek op die dieet gaan as ek skildklierprobleme het?
Dit is veilig, maar jy sal net stadiger gewig verloor.

Kan ek op die dieet gaan as ek ‘n vegetarier is?
Afhangende van watter tipe vegetarier jy is, kan jy wel resultate behaal.

Kan ek op die dieet gaan as ek nier-probleme het of net een nier het?
Die siekte toestand kom eerste, solank jy weet watter kosse om te vermy is dit heeltemal veilig.

Kan ek op die dieet gaan as ek hoë bloeddruk het?
Dit is heeltemal veilig, met ons dieet sal jou bloeddruk nog daal.

Kan ek op die dieet gaan as ek Cholestrol probleme het?
Daar is ‘n paar aanpassings wat ons sal doen en jou cholestrol sal daal te danke aan die dieet.

Kan ek op die dieet gaan as ek ‘n diabeet is?
Dit is heeltemal veilig solank jy jou siekte toestand ken.

Is daar weeklikse inspuitings?
Nee , word homopatiese Lose Fat  druppels toegedien elke week.

Gaan ek gewig verloor?
Nie net gaan jy gewig verloor nie maar dit ook af hou.

Ek hou nie van oefen nie, hoe belangrik is dit dat ek moet oefen?
‘n Paar keer ‘n dag se oefen-sessies van 15min elk is beter as ‘n uur se oefening, dus kan jy jou oefening op maklike maniere inkry, soos om bloot jou voertuig vêr te parkeer as jy gaan inkopies doen.

Is daar enige spesiale kosse wat ek gaan moet aankoop?
Jy eet die kosse wat jy in jou huis het. Ons gaan jou leer om beter koskeuses te maak wanneer jy inkopies doen.

Kan ek op die dieet gaan terwyl ek borsvoed?
Hoewel dit veilig is verkies ons om etiese redes dat jy nie in die eerste paar maande op die dieet gaan nie. Wanneer enige iets sou verkeerd gaan wat nie eers aan die dieet toegeskryf sou kon word nie, sal die dieet dadelik beskuldig word.

Is dit ‘n hoë proteïne dieet?
Ons dieet is ‘n koolhidraat-beheerde dieet en wanneer dit reg gevolg word met hulpverlening van die kliniek verskil dit heelwat van ‘n hoë-proteïne dieet.

Wat is in die Lose Fat drupples?
Die drupples is ‘n veilige formule wat deur ons saamgestel is om vetafbreking te bevorder.

Kan ek net die drupples alleen gebruik?
Nee, dit is nie aan te bevole nie, die hele program is in balans uitgewerk sodat dit veilig en gesond sal wees. Al die komponente (medikasie ingesluit) van die program is nodig om gesonde gewigsverlies oor die lang termyn te bevorder.

Wat is Add-a-Vit?
Add-a-Vit is ons verslankings-multi-vitamine. Die formule is so aangepas dat dit nie eetlus bevorder nie, maar dit eerder demp. Dit werk ook uitstekend teen siekte soos verkoues in die winter.

Wat is Zer-o-Crave?
Zer-o-Crave is ‘n gesonde eetlusdemper. Ons eetlusdemper bevat nie Pseudo-Effadrien nie en is nie verslawend nie.

Wat is Lose-a-Fat?
Lose-a-Fat is ‘n homeopatiese pienk pilletjie wat verskeie funksies van die liggaam aanhelp sodat jy gewig kan verloor. Van die werkinge is o.a. vetafbraak en vogafdrywing.

Kan julle my gewigsverlies waarborg?
Geen dieetprogram kan jou gewigsverlies waarborg nie. Die persoon wat die program volg waarborg sy eie gewigsverlies deur sy eie aksies. Indien jy die program 100% nakom en nie kroek nie behoort jy tussen 10-15% van jou massa oor 10 weke te verloor.

Ek weet nie meer wat om te eet nie?
Ons het ‘n pragtige dieetresepteboek “Eet Slim” gepubliseer met ‘n groot verskeidenheid van geregte daarin. Jy kan die resepteboek koop by jou naaste dieetkliniek.

 

exercise

Your health is your future – Invest in it wisely.