Succes Stories
My naam is Charmaine van der Walt van Pretoria en ek werk in Lyttelton. Ek is ‘n
40-jarige ma van twee tienerseuns van onderskeidelik 11 en 13 jaar oud. Ten spyte van die twee knape en al die ander stres wat mens daagliks moet hanteer, het ek daarin geslaag om 30kg te verloor.
EK IS NOU WEER LUS VIR DIE LEWE!
My naam is Elaine le Grange, ‘n gelukkig getroude, twee-en-dertig jarige ma van n twee-jarige dogtertjie.
Ek was oorgewig en baie ongelukkig oor my voorkoms. Dit het my self vertroue tot so n mate geknak dat ek nie meer uit die huis wou gaan nie. Ek was skaam vir myself. Ek was n vet 86.5 kg en was ge-irriteerd met my voorkoms. Ek het toevallig die advertensie van Die Dieet Waarvan Almal Praat raakgesien in n tydskrif en daar en dan besluit ek gaan dit probeer.
Ek is n 43 jarige getroude ma van ‘n 19jarige tienerseun sê Nicolize Wahlstraat van Meyerton. Nadat ek as insulien-weerstandig gediagnoseer is en ook aanbeveel is om medikasie te neem om my hormone aan te vul het ek begin gewig optel wat ek net nie weer van ontslae kon raak nie. In Mei 2013 het ek die skaal getrek op 88.4kg.
My storie is geensins anders as enige ander persoon, wat sukkel met gewigsprobleme nie. Ek het heelwat gewig opgetel na my swangerskap. Nie net het my selfvertroue daar onder gelei nie, maar ek het ook my vertroosting in kosse gesoek en ons almal weet wat die nagevolge daarvan is. Ek het begin depressief raak en wou later nie eens my huis verlaat nie aangesien niks wat ek gedra het meer goed gelyk het aan my nie. My naam is Reka Greyling en hier volg my verhaal.
Elmarie skud 25kg af
met die Dieet Waarvan Almal Praat!
Om gedurende die inperkings van jou huis af te kan werk, bring dalk groter rustigheid – maar ook minder dissipline wat ‘n mense se eetgewoontes betref.
Meet Monique Stoffberg – a happily married 49 year old corporate financial advisor and mom to an 18 year old daughter. “I decided to join The Diet Everyone Talks About lifestyle program and participate in Genoeg because my weight gain was starting to have a negative impact on my life. I started becoming tired of how I looked and I felt worthless.
I was told that I would look fat in my wedding photographs. I will remember that comment for the rest of my life. For Ashley, 22-years-old and over 100kgs, this was the turning point. She knew that she had to change her relationship with food and her lifestyle dramatically. A diet wasn’t going to cut it. Simply eliminating sugar and carbohydrates wasn’t working.
Amelia, a 41 year old married HR officer was tired of not being able to go anywhere because she didn’t like how she looked and felt. The mother of two knew that she had to do something that would improve her overall health in order for her to feel good about herself. She needed a diet that would work for her because she had tried other methods of losing weight and none of them worked.
As a mother of two, tired of being overweight and with her weight out of control after being on so many diets Amilda van Wyk decided to enter the TV program Genoeg on Via. Amilda told us “I have always struggled with my weight. To lose weight is never easy, no matter what plan you follow. There is just
no quick fix no magic wand”